Sy kom aangestap,
haar oë helder
soos die water
van die bergfontein,
die lied wat sy sing
weergalm deur die klowe
en oor die berge.
Sy sien
die geel, dankbaar gesigte
en gooi koel lip-lekker
fontein water
oor die sonneblomme
met die ronde
lag monde.
[slegs vir onder 8]
Leave a Reply
Be the First to Comment!