311) Die alleen mens
Die alleen mens
gebruik nie ’n padkaart nie,
maar vat die afdraaipad
die ontdekkingspad.
Wie weet wat dit inhou?
Soos elke pad wat ons vat
is daar ’n varrasing wat wag …
Sy was alleen op die strand
met haar telg.
Die alleen mens sien
en gaan.
Alleen is nie meer.
Moeder natuur glimlag –
jy is ook
maar net
mens.
Leave a Reply
Be the First to Comment!