3124 die herder is de bliksem in

3124 die herder is de bliksem in

die aasvoels was netnou nog
net spikkels gewees

hy het net ‘n rukkie gedut
hy kyk na die gevrete karkas

sy lam verskeur
terwyl hy castle in die hand
in die koel geskuil het

hy doelskop die 20 blikkies
2010 ‘n wenner

hy loop

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz