3126….God se horlosie
Ja jy is nog jonk en fris
spiere en tattoo gewys
nagtyd, joltyd ,rooioog
die klok se tik verdwerg
die nag se tyd nou so flou
die jol gou verby
die tweeling nie verwag
skyt dag na dag
die klok teen die muur
botteltyd elke uur
jy wens die tyd is om
sodat girly se tyd kan kom
die klok se ewige ge tik tik
hou nie op
Leave a Reply
Be the First to Comment!