3127….Spikkeltjies teen die blou …Vir Anemos 3127….Spikkeltjies teen die blou …Vir Anemos April 6, 2010 ons sweef op die winde rond ons deel die blou swiep verby in vlug ons weet ons woorde weggevoer deur kuberwind maar jy my spikkeltjie draai hoog daar bo rond ek hier onder jou gewillig prooi Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!