dalk ook eendag
by my kom koffie drink
miskien sal die liefde
dalk ook eendag
vir my glimlag
miskien sal die liefde
dalk ook eendag
voor my hartkamer staan
miskien sal die liefde
se hartklop nog hart genoeg wees
sodat ek dit kan hoor
en die deur oopmaak
Leave a Reply
Be the First to Comment!