3134….As ons aan mekaar raak
Ek het jou wwoordwens
op die punt van my pen gevang
jou verlange geskryf met
n pilot V pen
V staan vir verlange
ek skryf terug met n stabilo bionic
wat gladgly oor die wit
en sagpraat
ek ryg die mooiste woorde
uit my penne arsenaal
jy skryf met n vinnigge rolpunt
swart,groen,rooi en blou
die mooiste versies
geskryf met ,o5 ,o7
koorsagtig skryf ek
ek wil jou wit beskryf
met my 2mm
punt
pen
Leave a Reply
Be the First to Comment!