3135….As ons aan mekaar raak ..2

3135….As ons aan mekaar raak ..2

Om te droom is hemels
net as dit n mooie is

n droom wat nie mooi is nie
is n nagmerrie
ek saal haar nie op nie

omdat ek kan droom
droom ek van jou

as ek wakker word
droom ek nog
jy sit op my droom rakkie

en droom van my
die mooiste drome

dit is lekker om te droom

ons mag net nie

aan mekaar raak nie

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz