3137…Ons deel ‘n special universe

3137…Ons deel ‘n special universe

min mense weet hiervan
min mense weet wat
min mense weet hoe
min mense weet waarom
min mense weet daarom

dat as jy gee
dat as jy saai
dat as jy maai

dan maai jy wat
jy gesaai het

in ons special universe

saai ons geesliefde
saai ons geeswoorde
saai ons respek
saai ons bewondering

vir die een

wat ons liefhet
wat ons respekteer
wat ons universe deel

maar vir jou
het ek in my geestesoog
kleurvol geskilder

ek droom ons deel
‘n special universe

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz