3138….Ek is jammer.. 3138….Ek is jammer.. April 13, 2010 Drie woorde wat die verlede kan verander drie woorde doodeerlik uitgespreek drie woorde eervol bedoel drie woorde openhartig ge-uiter drie woorde reguit gesê eintlik so maklik maar harregat bly ons ! ons mis die lewe ons mis geluk ons mis MENSWEES Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!