314) tralie hok

314) tralie hok

almal lewe
in ’n tralie hok
van ys
van staal
van woede
van liefdeloos
maar as
ons die kettings breek
is ons vry
om te kies

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz