3148…WAAROM het BERG…3148…gedigte woes geskryf ! Waarom is BERG…Se gedigte…690,268 kere woes gelees ! OMDAT dit ons TAAL is !
OMDAT hy in afrikaans SKRYF
julle verstaan die taal
julle lag die taal
julle lag
en wonder wat
gaan nog uit die broeikas
van afrikaans voortspruit
DIT IS WAAROM EK NIE
in Frans skrywe nie .
Afrikaans , my hartseer taal
Afrikaans , my moeder taal
Afrikaans , my hartstaal
Afrikaans my seerpraat taal
Afrikaans my hooptaal
AFRIKAANS my GELOOFSTAAL
Afrikaans , My EWIGHEIDSTAAL
DIE SKOON A4
het woes vir ons elkeen gegee
Gebruik dit jy AFRIKAANS HART
Leave a Reply
Be the First to Comment!