3151….Die honger GELPEN praat met die A4 en maak haar lus !

3151….Die honger GELPEN praat met die A4 en maak haar lus !

Die vol reservoir gelpen
begin beweeg op haar

hy skryf van sy begeertes
van sy lus vir haar

hoe hy liefdeswoorde
oral op haar gaan skryf

hoe hy haar donker en geheimsinnig
op sekere plekke gaan inkleur

hoe hy met heuningsoet woordjies
haar gaan verlei

hoe hy selfs haar orgasmes
gaan verwoord

papier word so opgewonde
dat sy nat word

die mooi woorde klad

maar pen is geduldig

en neem n nuwe blad
om te klad

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz