3152….Die meisie op die voorblad
Glimlag altyd
het mooi tanne altyd
het mooi rooilip
en amper altyd blonde hare
het altyd n wyslyf
selfs die versie op die landbou weekblad het
die meisie op die voorblad is
altyd n promise meisie
miskien sit sy op die rak
terwyl die honde loop en kwyl
nou na tien jaar
sit sy steeds op die rak
die honde
het te veel baklei
Leave a Reply
Be the First to Comment!