3155….Ons was eens naby aan mekaar gewees….Todat die aarde geskeur het

3155….Ons was eens naby aan mekaar gewees….Todat die aarde geskeur het

Ons was op verskillende kontinente gewees
ons het verder van mekaar af weggedryf

jou stem het al dowwer en dowwer geword
todat ons mekaar nie meer kon hoor nie

totdat ons finaal

geskei was

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz