3156….Toe ek geslaap het….Was jy daar…n gedig vir MOONRIVER
Dit is jou werk
om te toets
en om vir die
wat skemertyd beleef
die monitor te toets
toe ek hoes
het jy betyds gekoes
my opgekoppel weer
Moonriver jou menswees
jou omgee is getoets
erken jou
dit doen ek nou
jou gedigte praat
vertel my , ek weet
jou verlange na Paris
Au revoir
vertel my
van jou verlange wereld
jou Moonrivermens
sal jou lei
na paaie waar daar rus is
sagnag my vriendin
MOONRIVER
Leave a Reply
Be the First to Comment!