3159…n Gedig vir my vriendin ….Elsa

3159…n Gedig vir my vriendin ….Elsa

As die garagedeur toeklap
as ek opkyk
as ek by die voordeur staan

dan is jou glimlag daar
jou kloklag
omring

jou arms warm
eg in omhelsing

as ek afkyk
wasem my asem jou bril

maar as ek jou bril afhaal
dan weet jy

vanaand gaan jy jou bril
nie weer nodig kry nie

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz