316) koplig 316) koplig January 9, 2008 plat op die grond kyk ek op, die steil berg lyk te hoog, op my knieë staan ek, ek sien die berg spits, die hemel daarbo ek vra, "my GOD help my hierdie keer." Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!