3166…Dooiewoordeboekwoord
DONNER – LEKKER – GULSIG
is woorde wat alleenstaan
soos mense wat nie maat nie
dit se niks
beteken niks
is nikswerd
letterkuns, woordkuns,
liefde vir taal
voeg als bymekaar
al die woorde is daar
maar die gom van liefde
plak alles aanmekaar
dit begin by WOES
dit begin by LEWE
WOES het jou laat lewe
in AFRIKAANS
VIVA WOES
gee erkenning
Leave a Reply
Be the First to Comment!