3167…Ek is versekerlik nie jou beste liefman nie, maar ek is versekerlik jou laaste

3167…Ek is versekerlik nie jou beste liefman nie, maar ek is versekerlik jou laaste

Jy het my nie waardeer nie

jy het my met jou lyf gelok
hormoon man het ek geval

vir al die verkeerde redes
(for all the wrong reasons
se hulle altyd)

ek het baby sitting gedoen
huggies geruil
en liefde gegee
nonsens gevat
terwyl jy gekuier het

elke aand as ek
by die huis kom
staar 3 vuil honger
gesiggies na my

ek is net pa
ek het net lief

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz