3172…Sensual woman

3172…Sensual woman

‘n man begryp
nie altyd nie

en mis die
ultra violet strale
wat in jou
omgewing rondvlieg

die meisie met
die pers oe
sukkel tevergeefs

om jou aandag
te trek

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz