3178….Net uit die hart van n vrou
Kom sulke intense gedigte
die seer, hartseer,rooioog
vertel van hier binne
haar sagkant,haar hartgee kant
haar liefdesgloed wat skyn
vir die een wat sy liefhet
hy wat haar goue hart oppas
en blinkvryf
sal homself kan sien
in die goue spieel
van haar liefde
en sy sal saggies
teen sy bors hartpraat
Leave a Reply
Be the First to Comment!