3185….Ek…mis jou….Ek…mis jou

3185….Ek…mis jou….Ek…mis jou

elke keer kom
jy terug na my

met ‘n moerse bol kak

dan vat ek dit maar
en strooi dit in die tuin

spuit jou dan af
met die tuinslang

ek kan nie keer
en liefie jou weer

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz