3188…Jy sit knus hier langs my

3188…Jy sit knus hier langs my

Een is alleen
as die winterkoue jou vang

dan le jy wurm opgekrul
in jou enkelbed

koue voete en ore
gebeur dan

maar as jy ‘n maat het
dan word daar gou gevroetel

die warmte van saamwees
en menswees

warm sommer alles
jou voete, jou ore,
en jou gees

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz