3189….Every time…you move my groove!

3189….Every time…you move my groove!

Met jou ligblou oe
staar jy my aan

n warm gloed sprei.ek bloos
ek kan nie meer in jou oe kyk nie

n reenbui n reenboog oorval my

ek kan nie meer
in jou oe kyk nie

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz