319) dolk

319) dolk

die dolk
het jou amper gevind
ek het vir jou ’n kers gegee
jy het die dolk ontduik
en in my arms geval

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz