3192…Kan jy ‘n vol lewe lei

3192…Kan jy ‘n vol lewe lei

Kan jy jouself uitleef
gee jou maat vir jou spasie

waardeer jul mekaar

sien jy uit na sy tuiskoms
ten spyte van die 4 kinders
wat jou moegmaak
sit jy parfuum en rooilip aan

moenie die lewe mis nie
die 4 kinders kom van God

jou man wat jou liefhet
werk hard en laat

jy KAN ‘n vol lewe he

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz