3195….Uit die nag kom jy 3195….Uit die nag kom jy May 6, 2010 Verskuil in die donkermaan jou skaduwee glim jy ken my swakkheid Dis Jy jou donker lok my ek swig elke keer die volgende donkermaan soek ek weer in die skadu van die lewe Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!