ek sou nooit kon dink
dat ek ‘n aand saam
met jou sou deurbring
jou oproep het my
stom gelaat
my hande gevries
jy die erotiese danseres
lyf gewys op Loftus
duisende het geskree
ek was een
hoe het jy my stem gehoor
tussen die duisende
hormoon se spoor
het my opgespoor
Leave a Reply
Be the First to Comment!