3201…Moet nie jou lyf saamvat nie

3201…Moet nie jou lyf saamvat nie

ek het jou gebuig
jy het my gebuig

gebruik mekaar

sweetlyf le ons
hygend lus geblus

maar die lywe begeer
tot die volgende keer

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz