3203…As die skoen jou pas

3203…As die skoen jou pas

ek het al moed opgegee
van winkel tot winkel

was al snaaks aangekyk
oor al die skoene gekoop

maar aanpas is die
probleem

sy se ‘n rooi skoen
haar te klein

kom ons probeer ‘n 9
was ook te klein

moerig het hy verlaat

waarom pas geen
skoen hom nie

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz