betaal per uur
om lyf te huur
sexy uitlok terg
paradeer die ses
jy soek net lyf
nommer 6 lyk reg
n job is n job
gevoelloos passief
doen sy die moves
ruk ruk nagemaakte orgasma
is dit lekker vra sy
moerig bliksem ek die 1000
op die vloer neer
hoe het ek tot hier gekom
Leave a Reply
Be the First to Comment!