3206….Ek willie met jou praat nie

3206….Ek willie met jou praat nie

want jy altyd
1+2=2

ek kan dit nie verstaan

jou tong knoop nie
soos myne nie

jy is seepglad
soos Lifeboy

jy laat niks deur
jou vingers glip

jy weet nie ek weet

1+2=3

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz