3207….Dankie ma 3207….Dankie ma May 9, 2010 Dat jy altyd die sagkant van jou hart vir ons gegee het jou harde woorde het sag geval wanneer ek seer was het jou hart my trane gespons jou hart het die lewe gekussing Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!