3214…Kom terug na die lewe wat jy het

3214…Kom terug na die lewe wat jy het

dit is nie nodig
om te gaan soek
om jou dors te les

by dowwelig kroeg
by die groen golfbaan
by die werkspartytjie
by die wilde geskeide

kom terug na die
lewe van my hart

alles is hier
dis nie nodig
om te deel

kom drink van my liefdeson
kom wei op my groen
kom paartie tussen die kombers
kom maak my wild

kom anker jou boot
hier in my hart

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz