3216….Rooiwangperskekonfyt 3216….Rooiwangperskekonfyt May 11, 2010 Klein klein het ons perskes geskil en toffietaai konfyt gemaak ons het pit en al gekook ingelê vir warm somer ons het repies gesny en droe perskes gemaak wat on kou kou in die klas geeet het dankie rooiwang perske Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!