3217…Rooilip…lipstiffie…soen
met die eerste een was ek
net 6 gewees
toe tant Anna my
gekus het, taai rooi
sweet sixteen was ek toe
Janet my gekiss het
dit was ‘n rooilip daye gewees
weke lank was ek gemerk
maar jy
my rooilip vriendin
se rooilip … lipstiffie … perskegeursoen
probeer ek van my voorkop aflek
terwyl jy laggend
rooilip tuitlip
vir my terg
Leave a Reply
Be the First to Comment!