3220….As jy broodsaad saai
Sal die wat van die brode eet
sorg dat jy elke dag n paar snye kry
jy kan daarop smeer
net wat jy wil
appelkoosjêm ..lekker suursoet
marmite maak..n soutlekkie
vyekonfyt lekker..pitjies byt
flora so lekker .. soos blomme
stork nie so lekker.. vir die jongmeisies
jy sal vir altyd brood hê
solank as wat jy saai
solank as wat jy deel
Leave a Reply
Be the First to Comment!