3220…Die gedigte trein se spore kruis

3220…Die gedigte trein se spore kruis

Partykeer raak ek deurmekaar
gedigte triggers vlieg
soos meteoriete
heen en weer

soos woord kinders
wat crash

die woorde stamp
mekaar uit die pad

dit waarmee
ek begin het
eindig heel anders

mooi digkinders
word geteel

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz