3221….Dit is toe so soos jy nie gedink het nie
as ek seer is
dan skryf ek
die seer weg
as ek bang is
dan skryf ek
die bang weg
as ek treurig voel
dan skryf ek
die treurig weg
as ek gelukkig is
dan skryf ek oor
Gods genade,
Gods vreugde
en die geesrus
wat God my gee
in die kruisboek
staan geskrywe
kom ny My toe en
ek sal jou lei
na waters waar
rus is
WEET JY DIT
MIS JY UIT??
Leave a Reply
Be the First to Comment!