3222…Daar is soveel woorde

3222…Daar is soveel woorde

daar is soveel sinne
daar is soveel gedigte

wat ek nog vir
jou wil skryf

al die woorde in die
Tesourus van Afrikaans
die Oxford, die Collins

is nie genoeg
om jou te vertel

hoe vreeslik baie
ek jou liefhet

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz