3229…Het

3229…Het

jou liefde opgeslurp

jou lus van begeerte
in toom gehou

jy was die eerste
het jy gedink

die lewe was anders
ek kon nie bieg

die lewe is hel

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz