dit was die eerste keer
dat ek so gefout het
dit was ‘n groot verkeerd
my klein sondes was
dadelik gestraf
die grote hoop nog op
die baie straf wag
wat sal God wegvat
Hy het geslaan
en gefolter
ek bang Sy stem
maar ek weet
Hy vergewe
vir jou en vir my
Leave a Reply
Be the First to Comment!