3231…Die boom van smarte
Waar ons ander
so dikwels
sit en tjank
is die boom wat
ons self geplant het
is dit ‘n perskeboom
wat eenmaal per jaar pronk
en dan vrugte gee
is dit ‘n mangoboom
wat groenbont daar hang
is dit ‘n vyeboom
wat gewilliglik honderde pitjies
van vreudge gee
wildevy jy plesier
net vir my
Leave a Reply
Be the First to Comment!