3235…Spoegspat vreugde

3235…Spoegspat vreugde

Hande om die lyf
rue word gevryf

ou herinneringe laat
die bloed weer ruis

die vonk wat gesmoor was
bars weer in vlamme uit

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz