3237…Hier wil ek wees
Hulle kom met ‘n skinkbord
voor die tafel staan
ons pak af
die koster en predikant
sit ook aan
hulle is nuuskierig
die jc le roux verdwyn vinnig
die klokke lui
bells tree gedienstig na vore
ooievaar kom aangevlieg
met adresboek
hy is my agent
vir huggies en nuke
mens moenie dronk word
op bruilofte nie
Leave a Reply
Be the First to Comment!