3237…Vryheid 3237…Vryheid May 25, 2010 Jy sweef oor die wit gletser sneeuvlokkies spat in die wind jou asem ‘n wit wolk ontsnap hemelwaarts jy is vry die bande breek jy teug ‘n wit wolk ontsnap 100 gedigte word nat gebore Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!