3238…Die verkeersbeampte

3238…Die verkeersbeampte

ek ry rustig 160
die melkwit wolke
steek skerp af
teen die blou hemel

skielik sien ek die ou
met die blinkswart helmet
wat lyk of hy haaik
bliksem dit is ‘n spietkop

ek stop klip spat
donker en dreigend
stap hy nader
lyk soos ‘n bleddie rooimier
met die moerse groot sonbril

eee are you in a hurry sa
not really
se ek
joe haf exeed
the spied limit sa

ek se toe
i am verry sorry sa
i am on ma way
to a very important meeting
at or tambo eeeport

eee, se hy toe
en loer by my venster in
hy sien die tiervel
sitplek oortreksel

haaa ho se hy
en kick start
sy motobike
to a very important meeting

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz