3238…Op my bors dra ek

3238…Op my bors dra ek

vandag baie badges

op my bors
daar is een vir hoogmoed
daar is een vir waagmoed

daar is een vir kinderrympies
daar is een vir kleuterskoolhoofseun

dar is een vir oud geword
daar is een vir goed vir oumense

maar ek aanvaar nie al
hierdie en nog meer

want mense wat so
gefrustreerd skrywe

het skielik genoeg
eie probleme

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz