3239…Die tyd staan nie stil nie

3239…Die tyd staan nie stil nie

as ek by jou is
stop die klok

dim die son
hang die reën

briek die komete
die maan rus

die winterwind
huil nie meer

jy wag elke aand
want jy weet

ek kom weer tuis

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz